Die Bediening

Die bediening behels gebedsterapie. In gebed neem ek jou terug na Trauma of pyn in jou lewe en dan vra ons vir Jesus om dit vir jou te kom genees.Ek het die gebedsterapie alreeds vyf jaar deeltyds in die aande gedoen, maar die Here het my nou voltyds in die Bediening bevorder, vanaf Augustus 2009.Ek laat my dan totaal lei deur die Heilige Gees, wat die woord "Ruach" dan beteken -"Gees van God".






Sarel Reinecke
084 4297016
13 Melkbos Street
Centurion
0048
Vir afspraak Kontak of e-pos
sarelrei@telkomsa.net
Die Gees van die Here my God het oor my gekom ;
die Here het my gesalf om n blye boodskap te bring
aan die mense in nood,
Hy het my gestuur  om die wat moedeloos is ,op te beur ,
om vir die gevangenis  vrylating aan te kondig,
vryheid vir die wat opgesluit is,
Jesaja 61:1
Ruachbediening.co.za
Copyright © Ruachbediening.co.za 2009-2019